MIN­DER VLEIS + MEER SAM­PI­OE­NE = MIN­DER KA­LO­RIEË + MIN­DER VET

Sarie Kos - - Inhound - Mushroom­sSA @F­reshMushrooms

Jy kan spi­na­sie by­voeg om ’n ge­reg ge­son­der te maak, of boon­tjies om dit goed­ko­per te maak, maar as jy ’n ge­reg wil hê wat boor­dens­vol met geur maar skraps aan ka­lo­rieë, ver­sa­dig­de vet en cho­les­te­rol is, het jy sam­pi­oe­ne no­dig. Om die waar­heid te sê,

vleis en sam­pi­oe­ne is ’n hu­we­lik wat in die he­mel ge­sluit is.

’n Stu­die wat in Sep­tem­ber 2014 in die Jour­nal of Food S­cien­ce1 ge­pu­bli­seer is, het be­vind dat die ge­bruik van ’n 50/50 ver­hou­ding van sam­pi­oe­ne en vleis (bees, hoen­der, lam, kal­koen of selfs vis) die to­ta­le in­na­me van ka­lo­rieë, vet­te en ver­sa­dig­de

vet­te ver­laag son­der dat geur hoe­ge­naamd prys­ge­gee word. Trou­ens, u­ma­mi­ry­ke sam­pi­oe­ne ver­diep die geur van vleis op ’n na­tuur­li­ke ma­nier én voeg nu­tri­ën­te soos ka­li­um, B-vi­ta­mie­ne en an­ti­ok­si­dan­te by el­ke hap­pie. Die in­na­me van na­tri­um word met

25% ver­laag. Sam­pi­oe­ne is ook ’n kos­soort met ’n lae e­ner­gie­digt­heid (lae GI) wat jou maag gou­er vol­ler laat voel, son­der om jou lyf vol­ler te

maak, en hul­le help om bloed­sui­ker­vlak­ke te be­heer. En dít is die goeie nuus wat ons guns­te­ling Su­per­kos bring!

Skep jóú maal­tyd­be­plan­ner by www.mushroo­min­fo.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.