WIE IS ONS?

Sarie Kos - - Inhoud -

SARIE KOS kom van ver, en kyk tot daar doer. Ons ge­niet die lek­ker­ste van ons A­fri­kaan­se kos­kul­tuur, en om­hels die wê­reld se nuut­ste sma­ke. Trends en tra­di­sie is saam ons in­spi­ra­sie. Ons glo aan saam­eet om lang ta­fels en koskui­ers saam met fa­mi­lie en vrien­de. In die kom­buis kies ons kre­a­ti­wi­teit, én die slim­ste kort­paaie. Kos is al­mal se reis, ’n a­von­tuur son­der ein­de. Ons sê jy is

ons spe­si­a­le foodie, ons e­wi­ge reis­ge­noot!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.