Maak só met jou plantjie

Sarie Kos - - Naweektafel -

S­toor jou plantjie in ’n glas­fles in die ys­kas. El­ke keer voor jy bak, haal plantjie uit ys­kas en voeg 50 ml wa­ter en 50 ml koek­meel by. Meng deur en laat staan 8 uur bui­te ys­kas om ak­tief te raak. Dit wat jy by­voeg, ver­wy­der jy weer la­ter om mee te bak. As jy nie bak nie, moet jy min­stens el­ke 3de dag die plantjie “kos” gee: Ver­wy­der 100 ml van die plantjie en voeg 50 ml wa­ter en koek­meel by. Meng en plaas in ys­kas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.