Mar­ga­ri­ta-waat­le­moen­slaai

Sarie Kos - - Op Ons Bord -

Lem­me­tjie­sap en te­qui­la op ge­breek­te ys maak saam die klas­sie­ke Mex­i­kaan­se Mar­ga­ri­ta-men­gel­dran­kie. Proe net hoe lek­ker werk dit as ma­ri­na­de vir vrug­te­slaai.

Ge­noeg vir 8

80 ml goeie te­qui­la 50 ml bruin­sui­ker sap en ge­ras­per­de skil van 6 lem­me­tjies 100 ml le­moen­sap saad­jies van 1 va­niel­je­peul 600 g waat­le­moen, ge­skil en in blok­kies ge­sny 20 liet­sjies, ge­skil 1 li­ter fram­boos-sor­bet vir voor­sit Meng te­qui­la, sui­ker, en sap en skil van lem­me­tjies saam in groot meng­bak. Voeg le­moen­sap en va­niel­je­saad­jies by. Meng goed tot sui­ker op­ge­los het. Pak waat­le­moen en liet­sjies in ’n bak en gooi te­qui­la­meng­sel oor. Maak bak toe en plaas in ys­kas vir 2–3 uur. Sit ys­koud voor met fram­boos-sor­bet.

MARGARITAWAATLEMOENSLAAI

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.