jy­te­qui­la? Hoe­drink

Sarie Kos - - Op Ons Bord -

In Mex­i­ko word 100%-a­ga­we-te­qui­la net so ge­drink – sta­dig uit ’n bor­rel­glas ( snif­ter), soms af­wis­se­lend met sluk­ke sang­ri­ta (’n soet­suur ge­spe­se­ry­de dran­kie

van le­moen­sap), of in ’n ri­tu­eel met drie gla­sies on­der­skei­de­lik ge­vul in die kleu­re van die lands­vlag – groen lem­me­tjie­sap, wit te­qui­la en rooi sang­ri­ta. In Suid-A­fri­ka lek jy die ag­ter­kant van jou hand tus­sen jou duim en jou wys­vin­ger nat, strooi sout daar­op, en lek dit af. Dan sluk jy die te­qui­la met een teug af. Moe­nie ver­geet om daar­na die suur­le­moen-sky­fie te kou nie. Te­qui­la word hier ook as ’n spoel­drank ( cha­ser) met bier ge­drink. Lief­heb­bers hou ook van goue te­qui­la met le­moen en ka­neel, en die nuut­ste gier is om te­qui­la

met Ta­bas­co en vars pyn­ap­pel­sky­we te ge­niet. >

AP­PEL­TERT MET TE­QUI­LA-KA­RA­MEL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.