Turks­vy-room­ys

Sarie Kos - - Op Ons Bord -

Kies kort­pad met win­kel­room­ys. Kyk by bak­win­kels en su­per­mark­te vir mooi room­ys­vorms.

Ge­noeg vir 12

10 rooi turks­vye, ge­skil 1 li­ter va­niel­je­room­ys 12 room­ys­stok­kies 200 g don­ker­sjo­ko­la­de, ge­smelt 20 g droë fram­bo­se Ver­pulp turks­vye met staaf­men­ger. Ver­werk room­ys in e­lek­trie­se men­ger se bak tot sag. Voeg turks­vy­pulp by en vou deur. Skep meng­sel in 12 hol­tes van room­ys­vorm met vo­lu­me van 150 ml per hol­te. Druk room­ys­stok­kie in el­ke room­ys. Plaas in vries­kas vir 4–6 uur of tot hard ge­vries. Ver­wy­der room­ys uit vorm en doop di­a­go­naal in ge­smel­te sjo­ko­la­de. Laat ek­stra sjo­ko­la­de af­loop en plaas op bak­plaat wat met bak­pa­pier uit­ge­voer is. Sprin­kel paar droë fram­bo­se oor. Laat stol weer in vries­kas. Sit voor. >

TURKS­VY-ROOM­YS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.