Met te­qui­la & turks­vye

Sarie Kos - - Op Ons Bord -

Turks­vy-shar­bat ( sher­bet) Dis ’n soet kon­sen­traat wat ge­wild is in Ma­rok­ko en Mid­de-Oos­ter­se lan­de. Dit word ys­koud voor­ge­sit met so­da of li­mo­na­de.

Ge­noeg vir 1 li­ter

12 rooi turks­vye, ge­skil en ge­snip­per 250 ml sui­ker saad­jies van 1 va­niel­je­peul 100 ml wa­ter sap en ge­ras­per­de skil van 4 lem­me­tjies 100 ml te­qui­la (op­si­o­neel) 1 li­ter ys­koue li­mo­na­de Plaas turks­vye, sui­ker, va­niel­je­saad­jies, wa­ter, en sap en skil van lem­me­tjies in mid­del­slag-pot en bring tot kook­punt oor lae hit­te. Laat kook 10–12 mi­nu­te tot vrug­te sag en pap is. Ver­pulp met staaf­men­ger tot glad. Plaas in ys­kas tot ys­koud. Gooi stroop in op­dien­be­ker en voeg te­qui­la en han­de vol ys by. Vul met li­mo­na­de en meng deur. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.