LENSIE-EN-CHORIZO-SOP

Chorizo is ’n S­paan­se wors met ’n spe­se­ry­smaak. Lek­ker en vul­lend so saam met die len­sies.

Sarie Kos - - Vinnig & Maklik - deur HERMAN LENSING fo­to’s DONNA LEWIS

Ge­noeg vir 6

Maak 250 ml bruin len­sies gaar vol­gens aan­wy­sings op pak (sien pro­duk langs­aan). Ver­hit 30 ml o­lyf­o­lie tot warm in mid­del­slag-pot. Voeg

1 ge­kap­te ui, 2 ge­kap­te knof­fel­hui­sies, 1 ge­kap­te brand­ris­sie en 300 g chorizo-wors, in rin­ge ge­sny, by. Braai 5–8 mi­nu­te vin­nig of tot ui be­gin ver­bruin. Voeg 25 ml ge­rook­te pa­pri­ka, 1 x 400 g-blik

ker­sie­ta­ma­ties en 500 ml hoen­der­af­trek­sel by. Ver­laag hit­te en laat 10–15 mi­nu­te sta­dig kook of tot vloei­stof met ⅓ ver­min­der het. Voeg gaar len­sies by en bring weer tot kook­punt. Geur goed met sout en

vars­ge­maal­de swart­pe­per. Sit warm voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.