Ker­rie­wor­tels-en-fe­ta-frit­ta­ta-kol­wyn­tjies

Sarie Kos - - Stylkos -

Glo my, jy gaan nog en nog van dié een skep!

Ge­noeg­vir12

45 ml ka­no­la-o­lie 1 ui, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 1 cm gem­mer, fyn­ge­ras­per 45 ml ge­roos­ter­de ma­sa­la 30 ml ker­rie­poei­er 3 wor­tels, grof­ge­ras­per sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 6 ei­ers 60 ml la­e­vet-melk 10 ml bak­poei­er 2 wie­le fe­ta, in blok­kies ge­sny

MAAK SÓ KLAAR Plaas pan in warm oond en bak frit­ta­ta 20–25 mi­nu­te of tot uit­ge­pof en gaar. Laat staan 5 mi­nu­te. Maak los met slap­lem­mes en keer uit. Sit voor met slaai van jou keu­se (sien bl. 60).

K­lits ei­ers, melk en bak­poei­er saam tot glad. Spuit 12 hol­tes van stan­daard-muf­fin­pan met kleef­we­ren­de kos­sproei. Ver­deel fe­ta en ge­braai­de wor­tels tus­sen hol­tes en vul met ei­er­meng­sel.

Ver­hit oond tot 180 °C. Ver­hit o­lie in braai­pan en roer­braai ui, knof­fel, gem­mer, ma­sa­la en ker­rie­poei­er 2–3 mi­nu­te of tot geu­rig.

Voeg wor­tels by en roer­braai nog 8–10 mi­nu­te of tot wor­tels sag en pap is. Geur goed met sout en pe­per.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.