OP JOU BORD – TAMATIE-EN-PARMESAAN-SOP

Praat van die kos­he­mel se i­de­a­le paar­tjie: ta­ma­ties en parmesaan-kaas. Pro­beer dié mak­li­ke sop en jy sal saam­stem! Ge­noeg vir 6

Sarie Kos - - Stylkos -

Ver­hit oond tot 220 °C. Plaas 10 (500 g) hal­we ta­ma­ties op bak­plaat en sprin­kel 2 ge­kap­te knof­fel­hui­sies en 45 ml a­vo­ka­do-o­lie oor. Sit in warm oond en oond­braai 10 mi­nu­te. Ver­hit 45 ml bot­ter in ’ n mid­del­slag-pot. Voeg 1 ge­kap­te ui en ge­braai­de ta­ma­ties by. Braai 5 mi­nu­te lig­gies. Voeg 250 ml rooi­wyn en 1 x 400 g-blik ge­kap­te ta­ma­ties by. Laat 10 mi­nu­te vin­nig kook. Voeg 250 ml room en 50 g ge­ras­per­de parmesaan-kaas by en bring tot kook­punt. Ver­pulp meng­sel tot glad in voed­sel­ver­wer­ker. Geur goed met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per. Sit warm voor saam m met brood, ek­stra ker­sie­ta­ma­ties en parmesaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.