IN JOU GLAS

Sarie Kos - - Vinnig & Maklik -

Die diep smaak van parmesaan-kaas kort ’n wyn wat daar­by pas, en Bey­ers­kloof Ca­ber­net Sau­vig­non/Mer­lot-ver­snit is die ant­woord. Dis ’n klas­sie­ke ver­snit van 52% ca­ber­net sau­vig­non and 48% mer­lot. Koop die wyn land­wyd by su­per­mark­te teen so­wat R65.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.