IN JOU MAND­JIE

Sarie Kos - - Vinnig & Maklik -

TRANE VAN BLYDSKAP

Voeg nog ’n laag smaak by jou sop met ge­skil­de uie van C­hec­kers. Land­wyd te koop va­n­af R18 vir 8 uie.

MAAK GOU SKOON

Voer die bak­plaat waar­op die ta­ma­ties braai uit met Glad se bak­pa­pier. Dis 20% meer kleef­we­rend. Koop land­wyd teen so­wat R32,50 vir 20 m.

GEU­RIG GE­SOND

Sprin­kel We­st­fa­lia se geu­ri­ge a­vo­ka­do-o­lie oor jou ta­ma­ties voor jy dit oond­braai. Te koop teen so­wat R40 vir 250 ml.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.