Ba­sis­re­sep vir bo­log­ne­se

Sarie Kos - - Kookklas -

Jy’t tyd no­dig om die sous te maak – doen dit voor jy be­gin met die gnoc­chi.

Ge­noeg­vir8

45 ml o­lyf­o­lie 250 g spek, grof­ge­kap 1 ui, fyn­ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, ge­kap 500 g maal­vleis 1 x 400 g-blik ta­ma­ties 250 g ta­ma­tie­pas­ta hand vol tie­mie 350 ml rooi­wyn 100 g parmesaan-kaas, ge­ras­per sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per Ver­hit o­lyf­o­lie in mid­del­slag-pot en voeg spek, ui en knof­fel by. Roer­braai 5–8 mi­nu­te of tot spek mooi bruin is. Voeg maal­vleis by en braai nog 5–8 mi­nu­te of tot vleis bruin is. Maak se­ker jy roer die maal­vleis goed so­dat jy ’n lek­ker los vleis­meng­sel het. Voeg blik ta­ma­ties, ta­ma­tie­pas­ta, helf­te van tie­mie en al die rooi­wyn by. Meng goed en stel plaat se hit­te op laag. Laat min­stens 90 mi­nu­te sta­dig prut ter­wyl jy el­ke 10 mi­nu­te roer. (Hoe lan­ger die meng­sel kook, hoe lek­ker­der die sous.) Voeg parmesaan-kaas en res van tie­mie by. Roer weer. Geur goed met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.