Bros­hoen­der-ham­bur­gers

Sarie Kos - - Herfskos vir weeksaande -

(bl. 84) Maak soos die A­me­ri­ka­ners en braai hoen­der bros met ’n kar­ring­melk-krum­mel­kors. Dis heer­lik op ham­bur­gers.

Ge­noeg vir 4

12 ont­been­de hoen­der­dye 45 ml ge­rook­te pa­pri­ka 250 ml kar­ring­melk 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 200 g droë brood­krum­mels 70 g (125 ml) koek­meel 2 ei­ers, ge­klits son­ne­blom­o­lie vir diep­braai 300 g ge­snip­per­de kool 1 x 400 g-hou­er ma­yon­nai­se 4 brood­rol­le­tjies, ge­hal­veer

Plaas hoen­der in groot bak. Meng pa­pri­ka, kar­ring­melk en knof­fel. Gooi oor hoen­der­stuk­ke en maak se­ker dis rond­om be­dek. Geur goed met sout en pe­per. Haal hoen­der uit meng­sel en krap die mees­te van die kar­ring­melk af. Plaas brood­krum­mels en koek­meel in groot plas­tiek­sak. Doop hoen­der­stuk­ke in ge­klits­te ei­er en gooi in sak met krum­mels. Skud sak rond tot al die stuk­ke goed be­dek is met die krum­mels. Ver­hit o­lie vir diep­braai tot me­di­um-warm in groot pot. Braai hoen­der 10–12 mi­nu­te of tot goud­bruin en bros. D­rei­neer en hou een­kant. Meng kool en ⅔ van ma­yon­nai­se. Geur met sout en pe­per. S­meer oor­bly­wen­de ma­yon­nai­se op brood­rol­le­tjies. Ver­deel koolslaai tus­sen rol­le­tjies se on­der­ste helf­tes. Skep hoen­der bo-op en be­dek met boon­ste helf­tes. Sit warm voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.