’n Jas vir jou brak

Sarie Kos - - Die-Baar -

Ons kry in­spi­ra­sie vir ons hon­de­jas­sie van die klas­sie­ke Bur­ber­ry-jas, want wie wil nie mooi lyk in die herfs nie! SARIE se A­ni­ta Ros­souw wys hoe.

Be­no­digd­he­de

1 m elk van 2 kleu­re ge­rui­te lap 2 m om­boor­sel by­pas­sen­de ga­re

Jy het die vol­gen­de ma­te no­dig

A. Van nek tot stert se be­gin B. Om­trek van maag C. Om­trek van die nek

Ver­groot die pa­troon op die s­kets vol­gens die ma­te soos jy dit ge­neem het. Vou ma­te­ri­aal van jou keu­se in die helf­te en sny jou jas­sie uit – 1 van die pa­troon uit el­ke kleur lap.

Plaas jou uit­ge­sny­de jas­sies bo-op me­kaar, met ver­keer­de kan­te op me­kaar. S­tik 5 mm van die rand aan­me­kaar en om­boor die jas­sie.

Werk Vel­cro vas aan die maag en kraag­deel van die jas­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.