IS JOU HOND BOOS?

Sarie Kos - - Die-Baar - Bron: web­md.com

Ja, jy is lief vir hom, maar ken jy sy lig­gaams­taal, ver­staan jy hom reg­tig? As jy dink ’n swaai­en­de stert is al­tyd ’n po­si­tie­we te­ken, kan jy sleg ver­ras word. ’n Hond wat jou wil dreig, kan dalk sy stert hoog op­lig en dit styf heen en weer swaai. Ver­war dit met spe­le­rig­heid en jy kan seer­kry!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.