MAAK SÓ GAAR

Sarie Kos - - In Seisoen -

Jy kan pam­poen kook, oond­braai of selfs oor die ko­le gaar­maak. Die skil gee lek­ker geur en smaak en hoef nie al­tyd ver­wy­der te word nie. En ja, jy kan selfs die pit­te eet. Krap uit pam­poen en dom­pel in kook­wa­ter om pit­te skoon te maak. Braai dan in warm oond tot goud­bruin en bros.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.