’N ODE AAN pam­poen

Sarie Kos - - In Seisoen - deur HERMAN LENSING fo­to’s DONNA LEWIS

My ou­ma het al­tyd ge­sê as jy krul­ha­re wil hê, moet jy baie pam­poen eet! Ek het ge­droom van goue lok­ke, maar al het ek dit nooit ge­kry nie, het ek ver­lief ge­raak op pam­poen se u­nie­ke geur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.