Ge­rook­te pam­poen­sop

Sarie Kos - - In Seisoen -

Daar is niks nuuts aan hier­die sop nie, maar een ding is se­ker: Dit stel nooit te­leur nie. Kik­ker dit ef­fens op deur die pam­poen ’n paar mi­nu­te te rook met rooi­bos­tee. Jou gas­te gaan maan­de lank oor jou skin­der!

Ge­noeg vir 8

4 sak­kies rooi­bos­tee 100 g (125 ml) sui­ker 250 g pam­poen, in blok­kies ge­sny 45 ml o­lyf­o­lie 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 30 ml ge­rook­te pa­pri­ka 300 ml hoen­der­af­trek­sel 5 ml fyn ka­neel sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per brood vir voor­sit Voer groot pot heel­te­mal uit met foe­lie en sprin­kel rooi­bos­tee­bla­re en sui­ker op foe­lie­bo­dem. Plaas af­koel­rak­kie bo-op en pak pam­poen­stuk­ke daar­op. Maak pot ste­wig toe en plaas op hoë hit­te. So­dra rook uit pot kom, ska­kel on­mid­del­lik die plaat af en laat staan 20 mi­nu­te. Ver­hit o­lyf­o­lie in ’n mid­del­slag-pot. Voeg knof­fel en ge­rook­te pam­poen­blok­kies by. Braai 5–8 mi­nu­te. Voeg pa­pri­ka en af­trek­sel by. Ver­laag hit­te en laat 10–15 mi­nu­te sta­dig kook of tot pam­poen sag en pap is. Haal af van hit­te. Voeg ka­neel by en ver­werk tot glad­de meng­sel in voed­sel­ver­wer­ker. Geur goed met sout en swart­pe­per. Sit voor met brood.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.