WAT IS DIT?

Sarie Kos - - Agterblad: kos-obsessie -

Groentesap word ge­maak van ver­skeie soor­te groen­te soos beet, wor­tel en selfs spi­na­sie. Die sap word ge­woon­lik ook ge­geur met vars be­stand­de­le soos gem­mer­wor­tel of selfs bor­rie­wor­tel. Die mees­te van die kom­mer­si­ë­le pro­duk­te het ap­pel­sap as ba­sis om­dat groen­te nie so baie sap soos vrug­te be­vat nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.