Herman sê

Sarie Kos - - Kospraatjies -

Toe Mi­chél­le van B­re­da my ne­ge jaar ge­le­de by SARIE aan­ge­stel het, was ek maar nog kind. Ek het bloed­wei­nig van die le­we ge­weet en ek het nooit kon dink ek sou een­dag die kans kry om in Bar­ba­ra Jou­bert se skoe­ne te staan nie.

Maar hier is dit nou! En my hart bons nog steeds soos daai dag in 2009 toe Mi­chél­le my ge­bel het: Herman, ons wil hê jy moet SARIE se kos­re­dak­teur word. Stel jy be­lang? Hier­die paar woor­de het my le­we on­her­roep­lik ver­an­der en my in die rig­ting ge­stuur waar­oor ek as klein seun­tjie ge­droom het – om met kos men­se se le­we te ver­an­der soos dit my­ne al tel­ke­ma­le ver­an­der het.

Om te kook is wie ek is. Dis al­les wat ek nog ooit wou wees. Ek wil kos­maak en kos­sto­ries ver­tel en men­se vir klein oom­blik­ke laat glo al­les gaan ou­kei wees. Want kom ons wees eer­lik: Ons le­we is be­saai met min­der mooi goed. Kos is een van die min din­ge waar­oor ons vol­le be­heer het. Ons kry die kans om min­stens twee tot drie keer per dag ie­mand se le­we aan te raak – so, doen dit el­ke keer met oor­ga­we, al is dit net vir jou­self. Jy is die be­lang­rik­ste gas aan jou ta­fel!

My voe­te is ge­an­ker in Suid-A­fri­kaan­se kos. Ek is so trots op el­ke smaak uit ons luuk­se ryk­dom van kos­skat­te. Ek eet graag Ma­lei­se bo­bo­tie of Wes­kus-snoek, en Ka­roo-# kai­ings op my krum­mel­pap (bl. 68). Na­we­ke troos ek my­self met Gra­bouw-boe­re­wors en Son­dae lê ek weg aan pa­tats uit die Sand­veld. Win­ter­maan­de proe wilds­vleis uit die Bos­veld net so­veel be­ter as van e­ni­ge an­der plek in die wê­reld. Ek glo ons moet wê­reld­wys wees en nie skrik vir nu­we geu­re en sma­ke nie – mits dit so lek­ker is dat ek re­ken ek dit el­ke dag sal kan eet. Soos my ma se pam­poen­koe­kies op bl. 94! (Won­der wat sy gaan sê as sy sien ek het dit op­ge­tof met mi­so uit die Oos­te?) Hier, dus, be­gin my nu­we kos­droom nou met SARIE KOS se groot

50ste uit­ga­we. Ek is dank­baar vir die waar­de­vol­le les­se wat ek by Bar­ba­ra ge­leer het en haar woor­de sal al­tyd in my kop draai wan­neer ek ’ n re­sep aan­pak: Ont­hou, die le­ser kom al­tyd eer­ste!

Mag ons nog lank saam­kui­er om groot pot­te kos. Ou sma­ke sal al­tyd se­ë­vier om hier­die ta­fel, maar wees ge­waar­sku, so nou en dan gaan hul­le in nu­we hak­ke en rooi lip­pe by die kui­er op­daag!

Tot la­ter Herman Lensing

Ons 50ste uit­ga­we!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.