AU­DI Q2 IS ’N WEN­RE­SEP

Sarie Kos - - Kosdinge -

As Au­di se nu­we en klein­ste sport­nuts­voer­tuig, die Q2, ’n

na­ge­reg was, was dit crè­me brû­lée. Ja, dis wel ’n Duit­se voer­tuig, maar ap­pel­stru­del kan jy dit nie noem nie, want dis gans te sexy en eks­klu­sief, en lig en be­geer­lik soos

crè­me brû­lée!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.