KRUIEBOER

Sarie Kos - - Kosdinge -

Met so ’n hi­dro­po­nie­se kweek­stel­sel kan jy som­mer op jou ven­ster­bank tuin­maak. Die kruie word reg­op ge­hou in ver­mi­ku­liet (dooi­e­sand) en kry kos in op­ge­los­te vorm. ’n Spe­si­a­le lig gee die plant­jies

die no­di­ge “son”. Koop dit aan­lyn by www.yup­pie­chef.com

teen R1 199.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.