Ont­moet vir Saar­tjie!

Sy is SARIE se nu­we vir­tu­e­le raad­ge­wer. Sy weet al­les van kos, mo­de, skoon­heid en de­kor en sy gaan raad uit­deel waar dit no­dig is. Hier by SARIE KOS staan sy reg om al jul kos­vrae te ant­woord – nou moet jul­le dit net stuur! In­tus­sen hoor ons wat die SARIE

Sarie Kos - - Sy Gee Raad - il­lus­tra­sie ROELIEN BOOYSEN

Wat sal jy re­ken is die bes­te ma­nier om ’n a­vo­ka­do ryp te kry? Wil­lem Koen

SAAR­TJIE

Al­ler­lei foe­fies is al op die proef ge­stel, maar soos met baie din­ge in die le­we is daar nie al­tyd ’n kort­pad nie. Dit bly maar die bes­te om ’n a­vo­ka­do in ’n kar­does­sak te sit saam met ’n ryp pie­sang of ap­pel. Die ryp vrug skei gas­se af wat help om die a­vo­ka­do se ryp­word­pro­ses te ver­snel. Kyk ook op SARIE.com hoe Herman Lensing vas­stel of jy ’n a­vo­ka­do in die oond kan ryp maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.