HOE KEER JY DAT PAS­TA AAN ME­KAAR VAS­SIT OF TE PAP KOOK?

Sarie Kos - - Sy Gee Raad - Car­men Bot­ma

SAAR­TJIE:

Pas­ta moet al den­te voor­ge­sit word, wat let­ter­lik “op die tan­de” be­te­ken. Dit moet dus ge­kook word tot sag, maar steeds ferm as jy dit byt. Die ge­heim is om pas­ta nooit in te min wa­ter of ’n te klein pot te kook nie. Die wa­ter se vo­lu­me moet so­wat twee keer meer wees as die pas­ta en jy moet ook ’n bie­tjie sout by­voeg. Bring die wa­ter tot kook­punt en kook die pas­ta 10–12 mi­nu­te – maar roer dit in die eer­ste 2 mi­nu­te om te keer dat dit aan me­kaar klou. Let wel, ver­skil­len­de vorms pas­ta kan ver­skil­len­de kook­tye hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.