Groen­te

Is daar ’n ma­nier om groen­te te kook dat dit nie vaal lyk nie?

Sarie Kos - - Sy Gee Raad - C­ha­ris La­bu­schag­ne

SAAR­TJIE

Om te voor­kom dat groen­te kleur ver­loor wan­neer jy dit kook, is dit die bes­te om dit eers vir ’n kort ruk­kie in ys­wa­ter te dom­pel voor jy dit in die kook­wa­ter sit, en dit dan da­de­lik weer in ys­wa­ter te sit wan­neer jy dit uit­haal. Dit be­hoort te keer dat die kleur ver­lo­re gaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.