Hoe ge­maak as bot­ter klip­hard uit die ys­kas kom en jy het da­de­lik sag­te bot­ter no­dig?

Sarie Kos - - Sy Gee Raad - A­nel S­ta­pel­berg

SAAR­TJIE

Dis ’n ta­me­le­tjie wat al al­mal oor­ge­kom het. Die groot­ste fout wat jy kan maak, is om dit in die son of in die mi­kro­golf te sit. Ek stel voor jy vat ’n me­taal­ras­per en week dit ’n ruk lank in kook­wa­ter tot dit lek­ker warm raak. Droog dit deeg­lik af. Ras­per dan die bot­ter fyn en sie­daar!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.