IN JOU MAND­JIE

Sarie Kos - - Vinnig & Maklik -

GEU­RI­GE TAMATIE

Sorg dat jou sop na vars tamatie smaak met R­ho­des se blik­kies ge­kap­te tamatie.

So­wat R14,50 vir 410 g.

AL­TYD VARS

Spe­si­aal vir wan­neer jou kos iet­sie ek­stra soek: Ro­bert­sons

se droë o­ri­ga­num. Jy kan sweer dis vars. Koop land­wyd

teen so­wat R27 vir 20 g.

RO­ME­RIG

Rond jou sop af met ’n hou­er vol ryk room van Par­ma­lat. Dis

her­se­ël­baar, sou jy nie al­les ge­bruik nie. So R19 vir 250 ml.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.