Koel­soem se tra­di­si­o­ne­le koe­sie­sters

Sarie Kos - - Kos soos ons dit ken -

Vir hier­die heer­li­ke be­derf sal jy nie nee kan sê nie. En dank­sy Koel­soem se re­sep kan jy dit self bak! Sy ver­tel sy maak ook ’n aar­tap­pel-weer­ga­we, maar sy teks­tuur is swaar­der en meer kom­pak.

Ge­noeg vir 18–24

6 kop­pies koek­meel 6 tee­le­pels sui­ker ½ tee­le­pel sout 1 tee­le­pel bak­poei­er 1 pak­kie kits­gis 4 tee­le­pel fyn kar­de­mom 1½ tee­le­pel fyn gem­mer 2 tee­le­pels fyn ka­neel 1½ tee­le­pels nar­tjieskil 2 tee­le­pels a­nys­saad 1 ei­er 1½ kop­pie melk 2 eet­le­pels bot­ter 1½ kop­pie kook­wa­ter 1 eet­le­pel o­lie ek­stra o­lie vir diep­braai

STROOP 1 kop­pie wa­ter 1 kop­pie sui­ker 1 eet­le­pel bot­ter fyn klap­per om koe­sie­sters in te rol Meng al die droë be­stand­de­le saam. K­lits die ei­er en melk saam tot glad. S­melt die bot­ter in die kook­wa­ter en voeg o­lie by. Voeg ei­er- en bot­ter­meng­sel by­me­kaar en meng goed. Voeg die ei­e­ren-bot­ter­meng­sel by die droë meng­sel en knie tot­dat dit goed ge­meng is. Draai die deeg toe en laat rys ’n uur. Rol uit in bal­le­tjies en diep­braai in warm kook­o­lie en laat af­koel. Kook be­stand­de­le vir die stroop saam. Dom­pel koe­sie­sters vir paar se­kon­des in stroop en rol dan in klap­per. Sit voor. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.