Herman se deeg­re­sep

Sarie Kos - - Kos soos ons dit ken -

Nie lus om win­kel­deeg te ge­bruik nie?

Hier is ba­sie­se wit­brood­deeg vir jou:

Meng 1 x 10 g-kits­gis, 10 ml sout, 15 ml heu­ning en 15 ml o­lyf­o­lie in ’n groot meng­bak met 300 ml wa­ter. Voeg

500 g (875 ml) koek­meel ge­lei­de­lik by ter­wyl jy meng met ’n hout­le­pel. Voeg ge­noeg meel by om ’n knie­ba­re deeg te vorm. Knie 8–10 mi­nu­te op ’n meel­be­strooi­de werk­vlak. Plaas deeg in ’n bak wat ge­o­lie is en draai toe met kleef­plas­tiek. Laat rys op ’n warm plek tot dub­bel die

vo­lu­me – so­wat 30 mi­nu­te. Ge­bruik soos no­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.