Wat het ek by ’n Mi­che­lin-sjef ge­leer?

Sarie Kos - - Nuwe Kosster -

Wees kon­se­kwent. Al­les moet per­fek wees – as jy dus iets be­ter kan

doen, doen dit oor. El­ke stuk­kie de­tail is be­lang­rik. Van die sous tot die laas­te blaar­tjie waar­mee jy die ge­reg gar­neer. Daar moet goeie sa­me­wer­king tus­sen die per­so­neel voor in die re­stau­rant en die kom­buis wees.

Jy kan nie goeie kos kook met min­der­waar­di­ge be­stand­de­le nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.