Oondgebraaide-wor­tel-en-quin­oa-slaai

Sarie Kos - - Goedvoel-kos -

Ge­noeg vir 4

24 ba­ba-wor­tels

20 ml heel ko­myn­saad

45 ml o­lyf­o­lie

sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per

180 g (250 ml) wit quin­oa

800 ml le­moen­sap

400 g as­per­sies, in kook­wa­ter

ge­dom­pel

80 g slaai­bla­re van jou keu­se

100 g ok­ker­neu­te, grof­ge­kap

SLAAI­SOUS

60 ml o­lyf­o­lie 45 ml heu­ning 100 ml le­moen­sap Ver­hit oond tot 180 °C. Pak wor­tels op oond­roos­ter­plaat en sprin­kel ko­myn, o­lyf­o­lie, sout en pe­per oor. Oond­braai 25 mi­nu­te of tot goud­bruin en gaar. Hou een­kant. Plaas quin­oa en le­moen­sap in pot en bring tot kook­punt. Kook tot vloei­stof ge­ab­sor­beer is en quin­oa sag en gaar is, so 15 mi­nu­te. Gooi quin­oa in meel­sif en spoel af on­der warm wa­ter. Plaas in slaai­bak. Voeg as­per­sies en ge­braai­de wor­tels by saam met slaai­bla­re. Sprin­kel neu­te oor. Meng al­les vir sous saam en gooi oor slaai. Meng deur en geur goed. Sit voor.

Maak ba­ba-wor­tels met die geur van ko­myn in die oond gaar en sit voor saam met neu­te­ri­ge quin­oa.

Quin­oa

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.