Bok­wiet-chorizo-en-kom­kom­mer­slaai

Sarie Kos - - Goedvoel-kos -

Die ge­pie­kel­de kom­kom­mers werk won­der­lik in die slaai.

Ge­noeg vir 6

350 ml wit­wyn-a­syn

30 ml heel kol­jan­der­kor­rels

100 g (125 ml) bruin­sui­ker

15 ml droë brand­ris­sie-vlok­kies

2 kom­kom­mers, in rin­ge ge­sny

200 g (250 ml) bok­wiet

45 ml o­lyf­o­lie

225 g chorizo-wors, in rin­ge ge­sny

100 g pe­kan­neu­te, grof­ge­kap

hand vol vars koljander, ge­kap

sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per Bring a­syn, koljander, sui­ker en brand­ris­sie tot kook­punt. Gooi warm oor kom­kom­mer­rin­ge en laat af­koel. Ter­wyl kom­kom­mers ge­pe­kel word, bring bok­wiet saam met 500 ml wa­ter tot kook­punt. Kook tot sag en gaar, 15–20 mi­nu­te. D­rei­neer en spoel af on­der koue wa­ter. Ver­hit o­lyf­o­lie tot warm in braai­pan en roer­braai wors tot goud­bruin en bros. Voeg pe­kan­neu­te by en braai nog 1 mi­nuut. Gooi warm wors met al die pan­sap­pe en neu­te by gaar bok­wiet in groot slaai­bak. Voeg koljander by en meng deur. Geur goed met sout en pe­per. Skep a­syn-kom­kom­mers bo-op saam met le­pels vol van die a­syn­meng­sel. Sit voor. >

Bok­wiet

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.