Plaatkoekies met boer­man­na ( millet)

Sarie Kos - - Goedvoel-kos -

(bl. 52) Ge­sond en prop­vol smaak en geur dank­sy die pie­sang.

Ge­noeg vir 6

200 g (250 ml) boer­man­na ( millet) 1 groot ap­pel, ont­klok en ge­skil 1 pie­sang, ge­skil 5 ml va­niel­je­geur­sel 1 ei­er 5 ml bak­poei­er 45 ml o­lyf­o­lie vir braai

VIR VOOR­SIT heu­ning om oor te sprin­kel 100 g ge­vlok­te a­man­dels vars vrug­te soos vye en pie­sang on­ge­geur­de jo­gurt Bring boer­man­na en 500 ml wa­ter tot kook­punt. Kook 10–15 mi­nu­te of tot graan al die wa­ter ge­ab­sor­beer het en gaar is. Meet 375 ml van die gaar graan af en plaas saam met ap­pel, pie­sang, va­niel­je, ei­er en bak­poei­er in voed­sel­ver­wer­ker. Ver­pulp by hoë spoed tot glad. Ver­hit bie­tjie o­lie in braai­pan en braai le­pels vol van die be­slag 1–2 mi­nu­te per kant of tot goud­bruin en gaar. Pak op op­dien­bord en sprin­kel heu­ning en neu­te oor. Sit voor met vrug­te en jo­gurt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.