Murg­pam­poen­tji­een-ert­jie-frit­ta­ta

Sarie Kos - - Heerlik vir jou & gesond vir diabete -

Ek is gek oor groen groen­tes en ek soek al­tyd ’n ma­nier om dit deel te maak van my spys­kaart.

Ge­noeg­vir4

6 murg­pam­poen­tjies 30 ml ka­no­la-o­lie 1 ui, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, ge­kap 200 g ert­jies 6 ei­ers 60 ml la­e­vet-melk 10 ml bak­poei­er sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per hand vol vars kruie vir voor­sit

ONT­LE­DING PER PORSIE ki­lo­jou­les 1 081; kool­hi­dra­te 13,1 g;

pro­te­ïen 14 g; vet 14,7 g

MAAK SÓ KLAAR Maak gaar frit­ta­ta los met ei­er­spaan en skud met gly-ak­sie uit pan tot op op­dien­bord. Gar­neer met vars kruie en sit voor met groenslaai (sien bl. 60). >

Ver­hit die­self­de pan weer tot warm oor hit­te. K­lits ei­ers, melk, bak­poei­er, sout en pe­per saam tot glad. Gooi ei­er­meng­sel in pan en skep ge­braai­de groen­te bo-op. Plaas in oond en bak 15–20 mi­nu­te of tot uit­ge­pof en ge­stol.

Ver­hit o­lie in ’n kleef­vrye oond­vas­te braai­pan van 25 cm. Roer­braai ui, knof­fel, ert­jies en murg­pam­poen­tjies 5–8 mi­nu­te of tot groen­te sag is, maar nie pap nie. Skep groen­te uit pan.

Ver­hit oond tot 180 °C. Ge­bruik ’n skerp mes en sny murg­pam­poen­tjies in rin­ge van so­wat 5 mm dik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.