A­syn-kom­kom­mers

Sarie Kos - - Heerlik vir jou & gesond vir diabete -

Een van my guns­te­ling-by­kos­se vir die mees­te fees­ta­fels. Dis maklik om te maak en al­tyd heer­lik.

Ge­noeg­vir6 Sny 1 kom­kom­mer in sky­we van so­wat 5 mm dik. Bring 250 ml wit­wyn-a­syn, 45 ml kor­rel­mos­terd en 1 ge­kap­te brand­ris­sie tot kook­punt. Ver­wy­der van hit­te en laat ef­fens af­koel. Gooi oor kom­kom­mers. Meng deur en laat af­koel tot koud. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.