Brus­sel­se Kers­fees­sprui­te

Sarie Kos - - Neektafel -

(bl. 18) Ek weet baie men­se is bang vir die groen­te met die skerp reuk. Pro­beer hier­die re­sep, dit gaan jou hart steel.

Ge­noeg­vir8-12

800 g vars Brus­sel­se sprui­te 45 ml o­lyf­o­lie 45 ml bot­ter 1 ui, fyn­ge­kap 4 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 250 g spek, grof­ge­kap 100 g droë bos­bes­sies ( cran­ber­ries) sout en vars­ge­maal­de pe­per Bring ’n pot met wa­ter tot kook­punt en dom­pel Brus­sel­se sprui­te in wa­ter. Laat 5 minute kook en drei­neer. Hou een­kant. Ver­hit o­lyf­o­lie en bot­ter tot warm oor ma­ti­ge hit­te. Voeg ui en knof­fel by en braai 1 mi­nuut. Voeg spek by en braai nog 3-5 minute of tot goud­bruin en bros. Voeg bos­bes­sies by en braai ’n ver­de­re 3-5 minute. Voeg gaar sprui­te by en braai 1 mi­nuut vin­nig. Geur goed met sout en pe­per. Sit warm voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.