Kon­ser­ti­na-aar­tap­pels op roos­mal­va

Sarie Kos - - Neektafel -

(bl. 22) Die En­gel­se praat van

h as­se l ba c k pot a t oes. Ek braai dit soos braai-aar­tap­pels in o­lie en sit dit voor op geu­ri­ge roos­mal­va.

Ge­noeg­vir12

20 aar­tap­pels, ge­skil (so 2 kg) 1 x 200 g-hou­er eend­vet 4 roos­mal­va­bla­re plus ek­stra vir voor­sit 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 500 ml ka­no­la-o­lie sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per Ver­hit oond tot 180 °C. Sny diep ke­pe in aar­tap­pels, so­wat 1 mm uit me­kaar (nie dwars­deur nie). Bring pot met wa­ter tot kook­punt en sit aar­tap­pels in. Laat kook 8 minute. Drei­neer en laat ef­fens af­koel. Plaas eend­vet, ka­no­la, roos­mal­va en knof­fel in groot oond­braai­pan. Sit in warm oond vir 20 minute. Haal pan ver­sig­tig uit en plaas aar­tap­pels in warm vet. Plaas te­rug in oond en bak 20-25 minute of tot goud­bruin en gaar. Draai aar­tap­pels half­pad deur bak­pro­ses om. Drei­neer op kom­buis­pa­pier en geur goed met sout en swart­pe­per. Sit warm voor op ek­stra roos­mal­va.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.