Mo­ko­pa­na

(Cu­cu­mis me­tu­li­fe­rus)

Sarie Kos - - Het jy geweet? -

Die wil­de of gems­bok­kom­kom­mer is ’n o­vaal­vor­mi­ge vrug met skerp uit­steek­sels, ver langs fa­mi­lie van die kom­mer­si­ë­le produk wat ons al­mal ken. Die don­ker­groen jong vrug word o­ran­je wan­neer dit ryp is. Bin­ne ’n ferm wit om­hul­sel lê die saad­jies in kap­su­les vol sap. So­wat 80 per­sent van die vrug be­staan uit wa­ter, wat dit ’ n goeie bron van vloei­stof maak in droë ge­bie­de. Dit word oor die he­le Suid- en Sui­der-A­fri­ka aan­ge­tref en tra­di­si­o­neel ge­roos­ter of ge­kook, of rou ge­ëet. Vol­gens oor­le­we­ring uit die Ka­la­ha­ri kan bo­se gees­te ver­wil­der word met ’ n lyf­salf van die­re­vet en fyn­ge­maak­te mo­ko­pa­na-wor­tels. In Zim­bab­we het die S­jo­nas ’n soort­ge­ly­ke meng­sel ge­bruik om die pyn ná kin­der­ge­boor­te te ver­lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.