WAT IS DIT?

Sarie Kos - - agterblad: kos-obsessie -

Je­ne­wer is die re­sul­taat van al­ko­hol wat ge­dis­til­leer word in ’n spe­si­a­le ke­tel. Soos die vloei­stof ver­damp en in die skoor­steen van die ke­tel kon­den­seer, word geur­mid­dels in­ge­voeg wat die drank sy ken­mer­ken­de geur gee. Tra­di­si­o­neel word dit net met je­ne­wer­bes­sies ge­geur, maar dees­dae raak die sto­kers meer waag­hal­sig en

by­na al­les word be­proef, van fyn­bos, kruie, tee en blom­me tot selfs si­trus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.