“Is ek ver­ant­woor­de­lik dat my lek­ker­lyf-vrien­de vei­lig by die huis kom as ek hul­le vir ete nooi?”

Sarie Kos - - Naweektafel -

NATANIËL

“Nee. Almal wat ek ken wat weet hul­le gaan in oor­daad fuif, tref self voor­af re­ë­lings. Daar is wel die paar wat nooit hul per­ke ken nie. As dit jou werk­lik pla, re­ël vir hul­le ver­voer. Of, selfs beter, nooi an­der men­se.” >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.