Fran­se bot­ter­room

Sarie Kos - - Naweektafel -

Ver­deel in 2 ge­ly­ke de­le en geur elk­een vol­gens re­sep­te wat volg.

ge­noeg vir 900 g 375 g (440 ml) strooi­sui­ker 125 ml water 6 ei­er­ge­le (135 g) 450 g (490 ml) bot­ter by ka­mer­tem­pe­ra­tuur Bring sui­ker en water tot kook­punt. Maak se­ker sui­ker­kris­tal­le is op­ge­los vóór die stroop kook. Kook tot 118 °C op ’n sui­ker­ter­mo­me­ter. Ge­bruik ’n e­lek­trie­se men­ger en klits ei­er­ge­le tot lig. Hou aan klits ter­wyl warm stroop ge­lei­de­lik by­ge­gooi word. Klits tot meng­sel tot ka­mer­tem­pe­ra­tuur af­koel. Klits bot­ter le­pels­ge­wys by en hou aan klits tot ro­me­ri­ge meng­sel vorm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.