Maak só klaar

Sarie Kos - - Naweektafel -

Jy kan bot­ter­room-blom­me spuit en op die koek plaas soos Ka­nya. Kyk op YouTu­be vir vi­deo’s wat jou wys hoe om die blom­me te maak. Of jy kan vars blom­me ge­bruik – die geur skuil in die lae, nie in die blom­me nie. Plaas koek­laag op op­dien­bord en spuit klont­jies van eer­ste bot­ter­geur op he­le laag – ge­bruik ’n spuit­sak om die pa­troon soos op die fo­to te kry. Her­haal met al die koek­lae en geu­re. Ein­dig met bot­ter­room-blom­me of vars blom­me, nes jy ver­kies!

BESTEL SÓ KOEK BY KA­NYA!

Be­soek www.ka­ny­a­hunt.co.za of s­ka­kel haar by 082 375 5200. Of e-pos haar by ka­nya@ka­ny­a­hunt.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.