Wenk

Sarie Kos - - Naweektafel -

Jy kan ook kar­de­mom­geur­sel ge­bruik. Kyk by spe­se­ry­win­kels soos Far­go’s in die Kaap.

Aar­bei

Bring 400 g vars aar­beie tot kook­punt son­der e­ni­ge vloei­stof. S­kud nou en dan en druk fyn met ’n vurk. Hou aan kook tot meng­sel be­gin ver­dik. (’n Half­uur be­hoort die ding te doen, maar hou dop.) Laat af­koel tot koud en roer by an­der helf­te van I­ta­li­aan­se bot­ter­room.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.