Aand­e­te Slaai van klap­per­steur­gar­na­le

Sarie Kos - - Kostrend -

(bl. 31) Be­dek die gar­na­le met fyn klap­per vir ek­stra smaak en teks­tuur. ’n Lig­te maal­tyd.

ge­noeg vir 6 140 g (250 ml) koek­meel 160 g (500 ml) fyn klap­per 45 ml ge­roos­ter­de ma­sa­la 60 steur­gar­naal-ster­te (reeds skoon­ge­maak) sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 5 ei­ers, ge­klits son­ne­blom­o­lie vir diep­braai 250 ml dub­bel­dik on­ge­geur­de jo­gurt 45 ml heu­ning 45 ml droë mos­terd­poei­er 80 g slaai van jou keu­se Meng koek­meel, klap­per en ma­sa­la saam in groot meng­bak. Geur steur­gar­na­le goed met sout en pe­per. Be­dek gar­na­le met ge­klits­te ei­er. S­kud ek­stra ei­er af en voeg gar­na­le by klap­per­meng­sel. S­kud bak rond so­dat al die gar­na­le goed be­dek is. Ver­hit o­lie vir braai in groot pot tot warm. Ter­wyl o­lie warm word, meng jo­gurt, heu­ning en mos­terd saam vir slaai­sous. S­kud ek­stra klap­per van gar­na­le af en diep­braai paar minute in warm o­lie tot goud­bruin en bros. D­rei­neer op kom­buis­pa­pier en geur goed. Pak slaai­bla­re op op­dien­bord. Plaas warm gar­na­le bo-op en s­kep slaai­sous oor. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.