Laat­aand-be­derf Warm wit­sjo­ko­la­de

Sarie Kos - - Kostrend -

(bl. 31) Soet troos voor slaap­tyd.

ge­noeg vir 4 250 ml melk 1 x 410 g-blik klap­per­melk 1 ka­neel­stok 200 g wit­sjo­ko­la­de, fyn­ge­kap 100 g don­ker­sjo­ko­la­de, ge­smelt 50 g ge­roos­ter­de fyn klap­per 16 klap­per-mal­va­lek­kers Bring melk, klap­per­melk en ka­neel tot kook­punt. Ver­wy­der van hit­te en voeg wit­sjo­ko­la­de by. Roer tot glad met draad­klit­ser. S­kep ge­smel­te don­ker­sjo­ko­la­de in groot glas­be­ker en s­kud rond tot kan­te ef­fens be­dek is. Gooi warm wit­sjo­ko­la­de­melk in glas­be­ker en s­prin­kel klap­per oor. Sit voor met mal­va­lek­kers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.