Raad van ’n slaap­ken­ner

Sarie Kos - - Goedvoelkos - Bron: www.he­alth24.co.za

As jy suk­kel om ’n goeie nagrus te kry, volg ’n vas­te pa­troon van slaap en wak­ker wees, selfs oor na­we­ke. Kry vir jou ’n ge­reel­de, ont­span­ne slaap­tyd-roe­ti­ne wat jy in die uur of wat voor slaap­tyd toe­pas. (Bad in warm water, luis­ter na rus­ti­ge mu­siek.) Maak jou slaapkamer so don­ker moont­lik, en hou dit ook stil, ge­mak­lik en koel. Be­lê in ’n ge­mak­li­ke ma­tras en kus­sings. Moe­nie ’n TV, te­le­fo­ne, ta­blet­te en re­ke­naars in die slaapkamer toe­laat nie. Eet jou laas­te maal­tyd so­wat 2-3 uur voor slaap­tyd. Oe­fen ge­reeld. Moe­nie voor slaap­tyd ka­fe­ïen of al­ko­hol drink nie. Hou op rook.

GROEN RYS­PILAF

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.