Só maak jy die bro­de oor die ko­le

Sarie Kos - - Heerlik Vir Jou & Gesond -

Ver­hit jou ko­le tot me­di­um-warm – so­dra jy jou hande min­stens 10 se­kon­des so­wat 30 cm bo die ko­le kan hou, is dit reg. Plaas die plat­bro­de di­rek op die roos­ter, be­dek met foe­lie of die dek­sel van ’n ke­tel­braai, en bak vol­gens tyd­aan­wy­sings in re­sep.

Fyn­ge­maak­te ei­er

EI­ER-MA­YON­NAI­SE-PLAT­BROOD

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.