Slaaibrood

Sarie Kos - - Heerlik Vir Jou & Gesond -

(bl. 66) ’n Dun ba­sis, lek­ker bros gebak in die oond.

ge­noeg vir 6

1 x ba­sie­se plat­brood­deeg SLAAI

6 ei­ers 30 ml mos­terd­poei­er 250 ml on­ge­geur­de la­e­vet-jo­gurt 120 g slaai­bla­re sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per Ver­hit oond tot 200 °C. S­prin­kel ek­stra meel op werk­vlak en rol deeg so dun as moont­lik uit. Plaas op bak­plaat wat goed met kleef­we­ren­de kos­sproei ge­spuit is. Bak 8-10 minute of tot goud­bruin en bros. Slaai Bring pot met water tot kook­punt en dom­pel ei­ers in water. Kook 6 minute. S­poel af on­der koue water en dop af. Meng mos­terd en jo­gurt saam. Plaas slaai­bla­re op op­dien­bord. B­reek brood in grow­we stuk­ke en plaas bo-op. Hal­veer ei­ers en pak op brood. S­kep jo­gurt­sous oor. Geur met sout en pe­per en sit voor.

ONTLEDING PER PORSIE ki­lo­jou­les 787; kool­hi­dra­te 24,8 g; pro­te­ïen 9,2 g; vet 6 g

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.