Rosé-en-ker­sie-sang­ria

Sarie Kos - - In Seisoen -

(bl. 76) As die so­mer aan my deur kom klop, is dié S­paan­se lek­ker­te op my ta­fel. Dis koel en ver­fris­send.

ge­noeg vir 1 li­ter 750 ml y­skoue Rosé-von­kel­wyn 750 ml y­skoue li­mo­na­de 750 ml y­skoue bes­sie­sap 10 ml va­niel­je­geur­sel 200 g vars kersies, ont­pit 1 kg ge­breek­te ys vars ba­si­lie­kruid­bla­re Plaas al die be­stand­de­le in ’n groot pons­bak. Roer deur en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.